Galery van ons Wendyhuisies
Ons is die voorste vervaardiger van die beste hout Wendyhuise.
Dubbel-kroeghut
Hierdie is 'n unieke ontwerp:
Dit is ‘n 4.8 m x 3 m kroeghut met 'n 1.5 m veranda, 2.1 m symure met ‘n skuifdeur.
Al die ruimte verdubbel - in die supergroot kroeghut.
Hierdie ontwerp is ideaal vir 'n studio / ateljee, of kan as ‘n onthaalarea of selfs verblyfplek gebruik word.

Kroeghut
Dit is ‘n 4.8 m x 3 m kroeghut met ‘n 1.5 m veranda, 2.1 m symure met ‘n skuifdeur,
Hierdie ontwerp is ideaal vir ‘n studio, of kan as ‘n onthaalarea of selfs verblyf gebruik word.
Hierdie ontwerp is ideaal vir ‘n studio, of kan as ‘n onthaalarea of selfs verblyf gebruik word.
Pasgemaakte Wendyhuisie
‘n 4 m x 4 m pasgemaakte Wendyhuisie gebruik as ‘n klaskamer by ‘n skool.
‘n Kleiner Wendyhuisie
Dit is ‘n 1.8 m x 1.8 m Wendyhuisie met 'n 1.2 m veranda wat as 'n speelkamer vir kinders gebruik word.
Pophuis
Die pophuis is ‘n 1.5 m x 1.5 m Wendyhuisie sonder ‘n veranda, met 1.8 m symure. Hierdie pophuis word by 'n kleuterskool gebruik. Dit is ook beskikbaar met ‘n veranda.
Pophuis
Dieselfde pophuis uit 'n ander hoek.
Wagpos
‘n 1.2 m x 1.2 m Waghut met ‘n 1.2 m veranda. Dit is ook beskikbaar sonder ‘n veranda.
Wagpos
Dieselfde waghut uit ‘n ander hoek.
Kleiner Wendyhuisie
Hierdie is 'n kleiner Wendyhuisie, 1.8 m x 1.8 m huisie sonder 'n veranda.
Gereedskapstoor / Tuinstoor / Stoorkamer
Hierdie voorbeeld is ‘n 1.8 m x 1.8 m gereedskapstoor. Dié tipe Wendyhuis het geen vensters nie en is dus ideaal om as stoorplek te gebruik.
Meenthuis gereedskapstoor
Dit is ‘n meenthuis-gereedskapstoor wat spesifiek ontwerp is met ‘n laer as normale nok vir komplekse en ander landgoedere waar die dak van die Wendyhuis nie bo die grensmure mag uitsteek nie. Die totale hoogte van die struktuur is 1.8 m.
Kliek op die tipe Wendyhuis:
- Kroeghut
- Wendyhuis
- Doelgemaak
- Klein Wendy
- Pophuis
- Speelkamer
- Wagpos
- Wagpos
- Klein Wendyhuisie
- Gereedskapstoor
- Meenthuisstoor